Tuesday, 10 May 2016

Exercise 3 p. 124 [Oefening 3 bl. 124]

Exercise 3 p. 124
Oefening 3 bl. 124

1.1   Grade 5
Graad 5

1.2   Grade 4 – Grade 12
Graad 4 – Graad 12

1.3   26 Classrooms (not including the computer room)
26 klaskamers (die rekenaarklas is uitgesluit)

1.4   There are 4 Grade 9 classes.
Daar is 4 Graad 9 klasse.

1.5   The stairs form the ground floor to the 1st floor.
Die trappe vanaf die gorndvloer na die 1st vloer.

1.6   The “G” stands for ground or ground floor. 
Die “G” staan vir grond of grondvloer.

1.7    The grade 4 classrooms are situated on the ground floor. The room number of all the Grade 4 classes starts with a “G” that stands for ground or ground floor.
Die graad 4 klaskamers is op die grondvloer. Die kamernommers van al die graad 4 klaskamers begin met ‘n “G” wat staan vir grond of grondvloer.

1.8   The grades should have been grouped together on the same floor. Room U1 and U2 can be the grade 12 classes where room G10 and G9 can be the Grade 10 classes. Room U6; U7 and U8 can be the grade 7 classes and rooms G18 and G19 can be the Grade 6 classes. There for all the grades are situated in groups on the same floor.
Die grade moet saam gegroepeer word op die selfde vloer. Kamer U1 en U2 kan die Graad 12 klaskamers wees en Kamer G10 en G9 die Graad 10 klaskamers. Kamer U6; U7 en U8 kan die graad 7 klaskamers wees waar kamer G18 en G19 die Graad 6 klaskamers is. So kan al die grade saam gegroepeer word op dieselfde vloer.

1.9   Yes, the sport field is situated on the right-hand side of the map, next to the classrooms and underneath the toilets. The lines of the sport field are included to identify it easily.
Ja, die sportgronde is aan die regter kant van die kaart, langs die klaskamerblok en onder die toilette. Die lyne op die sportgrond is reeds ingesluit om dit maklik te maak om te identifiseer.

1.10    Dark blue: Offices
Light purple: Parking area
Bright green: Sport field
Bright orange: Computer Room
Red: Toilets
Light green: Grade 4
Orange: Grade 5
Yellow: Grade 6 and Grade 9
Light blue: Grade 7
Purple: Grade 8
Light orange: Grade 10
Light Green: Grade 11
Pink: Grade 12

Donker blou: Kantoore
Ligte pers: Parkeer area
Helder Groen: Sportveld
Helder oranje: Rekenaarkamer
Rooi: Toilette
Ligte groen: Graad 4
Oranje: Graad 5
Geel: Graad 6 en Graad 9
Ligte blou: Graad 7
Pers: Graad 8
Ligte oranje: Graad 10
Ligte groen: Graad 11
Pienk: Graad 12

1.11  Three rooms. G1 – Headmasters Office; G2 – Admin Office; G3- Staff Room and G4 – Store Room.
Drie kamers. G1 – Hoof se kantoor; G2 – Administrasiekantoor; G3- Personeelkamer en G4 – Stoor kamer.

1.12       Parking area.
Parkeer area

1.13       The bathrooms are situated on the ground floor next to the classroom building of the grade 8 and 7 classes.
Die badkamers is op die grondvloer langs die klaskamer geboue van die graad 8 en 7 klasse.

1.14       In the open area between the classrooms.
In die oop area tussen die klaskamers.

1.15        There are 26 teaching classes. If there is an average of 40 learners in a class we can calculate the approximately of total learners in the school as follow:
26 x 40 = 1 040 learners.
As daar 26 onderrigklasse is en daar is ‘n gemiddeld van 40 leerders in ‘n klas kan ons die benaderde hoeveelheid leerders in die skool as volg uitwerk:
26 x 40 = 1 040 leerders.

1.16       1)    Computer Room
1)      Rekenaar klas
2)      Bathrooms
2)    Badkamers/Kleedkamers

1.17       There are two Grade 12 classes, one situated on the ground floor and the other on the 1st floor.  They are located in the left hand side of the computer room (facing the grade 4 classes).
Daar is twee Graad 12 klaskamers, een op die grondvloer en die ander op die 1st vloer. Hulle is aan die linkerkant van die Rekenaarkamer (as jy na die Graad 4 klaskamers kyk).

1.       The Rossou-Classroom block:
·           Turn into Gate 2 from Eastwood Road Yellowwood Road.
·           At the T-junction (The hostel on the right) turn right onto Oak Drive.
·           Continue straight on Oak Drive. The swimming pool will be on your left and the tennis courts will be on your left and right.
·           At the next T-junction (Gate 3 will be on your right), turn right onto Main Road.
·           Drive past the admin block on your right hand side, and the Roussou-Classroom block will be the next building on your right.
Classroom U30:
·           Go inside the Roussou-Classroom block.
·           If you walk into the classroom block, the staff room (G13) will be straight in front of you.
·           Across to the staff room (behind you) is a small stairs to the 1st floor. Go to the 1st floor. Classroom U30 is at the opposite site of the first floor (where you are currently). Walk to the other end of the 1st floor (towards U28).
·           Classroom U30 is the last class if you turn right at the end.

Die Rossou-Klaskamerblok:
·           Draai van Eastwoodstraat af by Hek 2 van die skool in. Jy ry nou in Geelhoutstraat.
·           By die cruising (met die koshuis aan jou regterkant), draai regs in Oak Rylaan.
·           Hou aan met Oak Rylaan verby die swembad aan jou linkerkant en verby die tennisbane aan jou linker- en regterkant.
·           By die volgende cruising (hek 3 sal aan jou regterkant wees), draai links in die Hoofstraat in.
·           Ry verby die administrasieblok aan die regterkant, en die Roussou-klaskamerblok sal die volgende gebou aan die regterkant wees.
Klaskamer U30:
·           Gaan by die Roussou-Klaskamerblok in.
·           Wanneer jy in die klaskamerblok instep, sal die personeelkamer (G13) reg voor jou wees.
·           Regoor die personeelkamer (agter jou) sal ‘n klein stel trappies wee swat jou na die eertse vloer toe sal neem. Gaan by die trappe op. Klaskamer U30 is aan die teenoorgestelde kant van die 1st vloer. Stap met die gang af tot aan die verste kant (U28). Draai regs.

·           Klaskamer U30 is die laaste klaskamer aan hierdiekant van die 1ste vloer. 

No comments:

Post a Comment